Top Audiobook Downloads
Audiobook Categories
Arts Audio Books
Biography Audio Books
Business Audio Books
Children's Audio Books
Fiction Audio Books
Health Audio Books
History Audio Books
Humor Audio Books
Pimsleur Language Programs
Radio Audio Books
Self Help Audio Books
Spiritual Audio Books
True Crime Audio Books
TV Audio Books
Jakob: U Enigste Reg - Die Res Is Voorregte
Jakob: U Enigste Reg - Die Res Is Voorregte
Enlarge audio book
Categories :  Christianity
Inspiration & Devotion
Prayer & Faith
 
Publisher :  Voorspoed Uitgewers
Author :  Christo Botes
Narrator :  Christo Botes
 
Length :  6 hours 1 minute (Unabridged)
 
Physical Price :  $14.95
Download Price :  $9.99
 
Format :  Downloadable MP3
 
© 2009 Voorspoed Uitgewers
Kosbare Pêrel Woordskole:


Genesis:  Jakob - Die Vyand in My Verslaan
(This MP3 audio download is only available in Afrikaans.)

(Genesis 25 - 35)

Hierdie openbaringswoord is vol verassings en handel oor 'n baie onbekende geestelike beginsel: nl. die seën van die eersgeborene. Gedagtig daaraan dat Jesus die Eersgeborene van die Skepping en uit die dood is, raak dit ons direk as die Bybel ons die gemeente van die eersgeborenes noem.

Die vlees en duiwel sal alles probeer om u uit u seën (geestelike outoriteit, rentmeesterskap, priesterrol ens.) te werk. Hier word die vlees ontmasker! U kan nie u seën terugkoop of verdien nie! Gewoonlik gaan mens met jou God deur 'n "Jabbok - krisis" alvorens jy in jou volle erfenis kan leef!

In die plek van al u "regte" waarvan u moet afstand doen as 'n gelowige, is daar wel een wat u moet opneem en wat u blywende reg is, nl. u eersgeboortereg.

Dit gee ook duidelike inhoud aan die eerste seën wat God op die eerste mens, en dus mensdom gelê het.

 

Die mooiste rok, blinkste Ferrari en hoogste gebou, was vooraf ontwerp. Elke ontwerp moes voldoen aan die wette, reëls, doelwitte en funksies van die betrokke voorwerp. Elkeen moes 'n skepping wees op sy eie, 'n nuwe kunswerk en pronkstuk.

Net so het God mense aanvanklik geskape, elkeen uniek, elkeen volkome vir elke goeie werk toegerus.

Die Eersgeboorte reg en Eersgeboorte seën mag vir u vreemd klink, maar is eintlik niks anders as 'n identiteitskaart, ontwerp of bloudruk van u eie uniekheid nie. Hierdie stof tref mens onverhoeds en is 'n totale verrassing.

Hierdie materiaal is nie leerstellig van aard nie, maar vir alle Christene.

Dit is spesifiek ingekleë vir kleingroepe in halfuur sessies.

Ons raai u vriendelik aan om na die gratis vyf minute uittreksel te luister, en as u hou van wat u hoor, sal u hierdie woordskool opname koop en met ander deel.

Druk nou op die "Add to basket" knoppie om dadelik toegang tot hierdie elf halfuur sessies te kry. Dit maak nie saak waar in die wêreld u op die oomblik is nie. Nadat u betaal het vir hierdie audio opnames, kan u dit maklik en vinnig aflaai op u rekenaar, en dit dan na u MP3 speler of iPod oorplaas vir maklike gehoor genot.


 
This audio book title has not been reviewed.
Be first to add a review for this audio book download.
New Audiobooks
Crusades, TheZoë Oldenbourg; Translated by Anne Carter
The story is peopled with such great personalities as Peter the Hermit, Godfrey of Bouillon, Saladin, and Richard the Lionheart.$35.99
Red November: Ins...W. Craig Reed
In this new history, Reed provides an eye-opening, pulse-pounding account of the underwater struggles between the U.S. and the U.S.S.R. that brought us to the brink of nuclear war more than once.$22.99
My Early Life: A...Winston Churchill
This is the story of Mr. Churchill’s life, from his early apprentice days at Harrow and Sandhurst, through his active military service, to his first adventures in politics and literature.$22.99
Secret Pilgrim, TheJohn le Carré
Ned has been in British Intelligence—the Circus—a loyal, shrewd, wily officer of the Cold War. Nowhe revisits his own past and takes us on a tour of his decades in the world of spydom.$22.99
Better Internet Bureau
Audio Books 30-day Money Back Guarantee
Top Audiobook Downloads is upfront
Rocket French
Rocket Spanish Premium
Rocket German
Rocket Japanese
Rocket Italian
Rocket Chinese
Rocket Arabic
Drama audio books
Recreation Audio Books
Thriller Audio Books
Film Audio Books
Best-Selling Audio Books
Listen to Audio Books
Auditory Learners
Best Language Learning Method
Rocket Sign Language
Rocket Korean
Privacy Statement
Terms & Conditions