Top Audiobook Downloads
Audiobook Categories
Arts Audio Books
Biography Audio Books
Business Audio Books
Children's Audio Books
Fiction Audio Books
Health Audio Books
History Audio Books
Humor Audio Books
Pimsleur Language Programs
Radio Audio Books
Self Help Audio Books
Spiritual Audio Books
True Crime Audio Books
TV Audio Books
Die Onse Vader
Die Onse Vader
Enlarge audio book
Categories :  Christianity
Inspiration & Devotion
Prayer & Faith
 
Publisher :  Voorspoed Uitgewers
Author :  Christo Botes
Narrator :  Christo Botes
 
Length :  7 hours 12 minutes (Unabridged)
 
Physical Price :  $14.95
Download Price :  $9.99
 
Format :  Downloadable MP3
 
© 2009 Voorspoed Uitgewers
Kosbare Pêrel Woordskole:

 

Die Onse Vader:

25 Koninskrykskragte Werksaam In Die Lewe Van 'n Dissipel.
(This MP3 audio download is only available in Afrikaans.)

 

(Mattheus 6)

 

In die Onse Vader leer Jesus ons meer om te leef as om te bid en definieer Hy die prioriteite, beginsels en praktyk van die Nuwe Lewe in Hom. Dit voorsien in die grootste leemte van die kerk, nl. aan behoorlike dissipelskap opleiding. Jong of onkundige gelowiges word stap vir stap onderrig wat die verskil tussen 'n Christen en wêreldling is.

 
Trouens, onder die tema - 25 Koninkrykskragte werksaam in die lewe van 'n dissipel - staan mens net verstom wat die Meester uitspel in die paar woorde van hierdie sewe gebede. Dit verklaar volledig die verskil tussen die dooie en lewende kerk en wat die Bybel met Gees-vernuwing bedoel!

 
Om met God versoen te word en dus by 'n punt van bekering en 'n tweede geboorte te kom, is nie die einddoel van die Skrif en Gees met ons nie, maar die begin.

 
Hoeveel mense in die Kerk kan 'n eenvoudige en helder antwoord gee aan die jong bekeerde op die vraag:  wat nou?

 
Hier doen Jesus dit!

 
Die Onse Vader dien as raamwerk vir hierdie Woordskool.


Hierdie is 'n volledige en bondige "handboek" vir die nuwe lewe in Christus. Dit beantwoord vrae soos:

  • "Gered, wat nou?"
  • "Wat is anders aan die lewe van dissipels van Jesus Christus?"


Dit voorsien tegelykertyd in die dringendste behoefte van die kerk wêreldwyd naamlik, behoorlike dissipelskapopleiding.


Hierdie materiaal is nie leerstellig van aard nie, maar vir alle Christene.


Dit is spesifiek ingekleë vir kleingroepe in halfuur sessies.


Ons raai u vriendelik aan om na die gratis vyf minute uittreksel te luister, en as u hou van wat u hoor, sal u hierdie woordskool opname koop en met ander deel.


Druk nou op die "Add to basket" knoppie om dadelik toegang tot hierdie vyftien halfuur sessies te kry. Dit maak nie saak waar in die wêreld u op die oomblik is nie. Nadat u betaal het vir hierdie audio opnames, kan u dit maklik en vinnig aflaai op u rekenaar, en dit dan na u MP3 speler of iPod oorplaas vir maklike gehoor genot.

 
This audio book title has not been reviewed.
Be first to add a review for this audio book download.
New Audiobooks
Jack Nicklaus: My...Jack Nicklaus with Ken Bowden
This is Jack Nicklaus’s complete and compelling in-depth account of his legendary major triumphs, along with many other competition highlights of one of the greatest sports careers of all time.$27.99
WiddershinsCharles de Lint
Be captivated by the power of love to redeem ancient hatreds and heal old magic gone sour.$31.99
Price of Freedom,...Alex Domokos with Rita Y. Toews
Domokos’s wrote this memoir of his years during and after World War II to enlighten others about the tragic effects of the war on his homeland, Hungary.$20.99
Pull Up a Chair:...Curt Smith
The first biography of Vin Scully is long overdue. Curt Smith, “The voice of authority on baseball broadcasting” (USA Today), is the ideal man to write it.$20.99
Better Internet Bureau
Audio Books 30-day Money Back Guarantee
Top Audiobook Downloads is upfront
Rocket French
Rocket Spanish Premium
Rocket German
Rocket Japanese
Rocket Italian
Rocket Chinese
Rocket Arabic
Drama audio books
Recreation Audio Books
Thriller Audio Books
Film Audio Books
Best-Selling Audio Books
Listen to Audio Books
Auditory Learners
Best Language Learning Method
Rocket Sign Language
Rocket Korean
Privacy Statement
Terms & Conditions